Baie geluk aan Dirk BothaDirk Botha wat gekies is as lid van die TABOK span  wat  later in die jaar(2009) na Frankryk gaan toer.

 

 

Baie geluWynand Pietersenk aan Wynand Pietersen wat gekies is vir die Oos Vrystaat o/21 rugbyspan.

Die volgende leerlinge is ook gekies vir die BCVO nasionale span tydens die afgelope winterspele te Magaliesburg.

Wynand PieteBertus Fouriersen

 

Bertus Fourie
Nico Hefer

 

 

Nico Hefer

Ons kinders het met groot sukses aan die Nasionale Bokkie-week gaan deelneem en die volgende leerlinge is gekies:

Oos Vrystaat Bokkie Hokkiespan

  • Eloise Mostert

Oos Vrystaat Bokkie Rugbyspan

Schallie BothaDe Wet VenterWynand PietersenDirk BothaSchallie Botha
De Wet Venter
Wynand Pietersen
Dirk Botha
Jurie Malherbe

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerlinge.

 

Ons streef steeds daarna om 'n gebalanseerde leerling op te voed in sport en akademie.  Hierdie leerlinge het bewys dat hulle, en ons as skool, vir niks en niemand hoef terug te staan wat geleenthede betref nie.