Maart 2010 --- KLEUTERSKOOL - Grondslagfase onderwyseres word DRINGEND benodig
Mei 2010 --- Tegniese Tekene of Ingenieursgrafieka Gr. 8 tot 12
Skakel asseblief skoolhoof indien u beskik oor die nodige kennis en ondervinding om voltyds of deeltyds hierdie vak aan te bied.
Alle lof en eer aan die Here wat ons ook van die nodige leerkragte voorsien om op 'n volgehoue basis uitnemende onderwys aan ons leerlinge te bied.
Stuur aansoeke(CV) asseblief na cvobhm@telkomsa.net of faks na 086 680 7774 vir aandag Die Hoof
Aansoekers moet asseblief die volgende in ag neem:
1. Die Bybel (1933/53) as grondslag in sy / haar lewe erken.
2. Die Gereformeerde Calvinistiese Geloofsoortuiging ten volle onderskryf en uitdra.
3. CVO en BCVO se beginsels en etos onderskryf.
4. Afrikaans op alle gebiede uitleef
5. Christelike feesdae erken en onderhou.
Poste kan dadelik gevul word.