Die CVO Skool Bethlehem het in 2009 'n 100% slaagsyfer vir matriek gehad.
Natasha Smit, Bertus Fourie en Janie Coetzee het onderskeidings behaal in die OAER Eksamen.
Van hierdie leerlinge doen hierdie jaar die volgende kursusse:

Janie Coetzee is ingeskryf by die Victoria Toma Institute of Fashion and Design vir 'n drie jaar mode-ontwerp kursus.

Bertus Fourie is in geskryf vir B. Agric aan Kovsies.

Natasha Smit is ingeskryf vir B.Ed aan Kovsies.
Corné Pieters is ingeskryf by Noorwes Universiteit vir B.Com Entrepreneur & Ondernemingbestuur.
Baie geluk aan hierdie leerlinge wat puik presteer.